Die Hoek Self-Catering


Die Hoek Self-Catering

Contact Details :

Tel:017 735 1473
Fax:017 735 1473
Email :Email Contact Form

Address :

2 Maarschalk Street
Volksrust, Mpumalanga 2470 So

Description :
Hierdie gastehuis is loop afstand vanaf die Laerskool en Hoerskool. Die kamers het 'n bed, tafel, stoele, Tv, yskas, mikrogolf, kettel, toaster en messe en vurke. Hierdie gastehuis kan 8 mense huisves. Vir meer informasie oor die omgewing kontak Louise Coetzee by Volksrust toerisme kantoor. 082 564 6077