Walliese Ponies

Telephone: 
0829227677

Ek het 20 Waliese tipe ponie beskikbaar. Hingsies en merries waarvan sommige geleer. Mooi temperament, ideale kinderperde. Skakel gerus en kom kyk