Majuba Mountain |
|||
| Contact Details : Tel:017 735 1962 / 082 852 2700 Fax: Email : |
Address : Volksrust, Mpumalanga 2470 |
||
| Description : Camping is provided with picnic and braai facilities, and ablution blocks. Other accommodation: Herberg and chalet. Hike to the peak of Majuba Mountain, and visit famous British and Boer graves, and the spot where General Colley fell. Open to day visitors from 07h00 to 17h00. |
|||
Drie Provinsies 4x4 Avonture & Kampering |
|||
| Contact Details : Tel:017 735 5286 / 082 785 8002 & 083 594 1492 Fax:086 657 6758 Email :Email Contact Form |
Address : S 27˚24.507’ E 29˚45.161’ Volksrust, Mpumalanga 2470 E-mail: 3provinsies4x4@xsinet.co.za |
||
| Description : 4x4 adventures in the Volksrust district 13,6km on the Volksrust-Vrede road (R543), and left at the "Waterval" Hiking Trail & 4x4-sign (5km gravel road). The trails have been graded by Drive Out Magazine, and Low Range is a must. Activities include bird watching, hiking, mountain biking (own bikes), clay pigeon shooting (shotgun provided), and angling (black bass). Accommodation is provided in the form of: camping, bush camp, log cabins, and guest flats. Ablution facilities are provided with toilets and warm water. NB: 4x4s only, no quads or motorbikes! |
|||
Volksrust Woonwapark |
|||
| Contact Details : Tel:084 240 5923 / 076 747 8511 Fax:017 735 4151 Email : |
Address : Volksrust, Mpumalanga 2470 |
||
| Description : Stands for caravans and tents available. |
|||
Boeremuseum |
|||
![]() |
Contact Details : Tel:0824963633 Fax: Email :Email Contact Form |
Address : Perdekop Botterfontein Perdekop Volksrust area, Mpumalanga RS |
|
| Description : Hier is die gegewens. If you would like to come and visit us, find us on this location, using your GPS: S27°15.446′ E29°37.239′ 1663m Above sea level Die Boeremuseum is ‘n klein museum met ‘n groot geskiedenis. Dit museum is gelee op Botterfontein, in die ou Oos Transvaal. Soveel mense het so baie insette gelewer in hierdie grootse poging om iets van die geskiedenis van die Boerevolk te probeer bewaar. Woorde kan nie die bydrae van almal beskryf nie. Die bure, die familie, die huisgesin, die kinders die vriende en so baie mense wat graag iets wil behoue laat bly. Daar is ‘n paar mense wat ‘n onberekende bydrae gelewer het. Nie net met fisiese bydraes nie maar ook met geestelike ondersteuning. Anne het haar hart op die spel geplaas en onskatbare energie en tyd ingeploeg, en feitlik haar hele huis se inhoud. Baie dankie Anne! Oom Flip Viljoen van Villiersdorp verdien spesiale melding en is ‘n ou Yster, om Stoffel Bester se woorde te gebruik. Hy het al sy skaalmodel perdekarre en koetse geskenk. Al die manjifieke enjins is in uitmuntende toestand van onskatbare waarde het hy op sy gryse ouderdom persoonlik met sy vragmotor hier op die plaas kom aflewer. Wat ‘n wonderbaarlike voorbeeld. Die enjinkamer staan bekend as die Flip Viljoen versameling. Hierdie versameling is tot beskikbaarheid van alle versamelaars en verskeie navrae is reeds dwarsoor die aardbol beantwoord. Martiens Strydom het voor sy dood grofsmid items bygedra en Willem Schoultze het net voor sy dood ‘n belofte van 15 jaar vroeer gestand gedoen toe hy met sy bakkie hier aangey gekom het en verskeie items afgelaai het. Renier Aveling van Volksrust het voor sy onverwagse dood die ou Chariot petrolpomp en ander ou garage aandenkings na ons laat kom. Ou John Simmons se naam pryk agter mooi memorabilia. Danie Jacobs van Platrand het sy merk duidelik gemaak met sy vrygewige hand. Gys Faure van Standeron was een van die eerste motiveerders en sy naam sal as erelid onthou word met sy ABO skenkings en persoonlike belangstelling. Stoffel Bester het besondere items geskenk en die naam van Piet Potgieter verskyn by talle voorbeelde in die museum. By broer Carel Nolte het ‘n belangrike bydrae gelewer met sy besondere skenking van Burger PSZ Coetzee en sy vriend Piet Coetzee. My neef Carel Nolte van Meyerton het verskeie items uit die ABO en familie geskenk. So ook Lydia Minnaar van Heidelberg wat baie gelangstel en sy en haar seun Phillip het verskeie items aangebring. Oom Daan Nolte van Delmas het met sy bydrae sy naam onderstreep as ‘n man wat kan, want hy wil! Uit die huis van my oorlede skoonpa en skoonma Walter Butler het pragtige skatte uit hulle huis en die huis van Genl. Louis Botha hier behoue gebly. Wyle dr Stef de Villiers se boeke en ABO aandenkings is onmiskenbaar in die bewaarplek van die Boeremuseum. Chris Klopper het nie net die voordeur gemaak nie, maar ook die kroeg en stoeltjies en verskeie ander meubels en persoonlike oudhede geskenk. So ook is die handewerk van ou meester Joh Braun en Fred Redman ‘n mooi herinnering aan ‘n eertydse tydperk. Die positiewe gesindheid van die kinders en skoonkinders was ‘n groot dryfveer: Phillip en Michele met talle voorbeelde uit sy jeugjare en sy familie items. Jaco met die bouwerk en finansiele insette. Mignon en haar vriende se reuse taak van die boeremuseum.co.za webwerf en elektroniese insette. En Hennie wat op veilings ontdek het. Die kleinkinders wat die speelkamer oorheers. Laastens almal wat help aandra het vir hulle ondersteuning. En natuulik my ma wat, soos ek in Oupa het gese, geskryf het, my leer optel en bewaar het. Sonder hierdie mense sou niks tot stand gekom het nie. Baie dankie! Hendrik Nolte |
|||